Voorspoedmyn is een van die grootste diamantmyne in Suid-Afrika. Die myn is sentraal geleë in die land in Kroonstad, Vrystaat.mapcarta.com
Die myn beskik oor geskatte reserwes van 10 miljoen karaat se diamante en het 'n jaarlikse produksiekapasiteit van 800 000 karaat.
Verwysings
Kategorie:Diamantmyne in Suid-Afrika