duimnael|100px|'n Reuleaux-tetraëder 'n Reuleaux-tetraëder is 'n drie-dimensionale vorm wat bestaan uit die snyding van drie balle met radius s gesentreer op die hoeke van 'n reëlmatige tetraëder met sylengte s. Dit is 'n analoog van die Reuleaux-driehoek , maar is nie 'n oppervlak met konstante wydte nie. Dit kan egter op twee maniere in so 'n vorm omskep word:
deur die Reuleaux-driehoek om een van sy asse ('n lyn vanaf enige hoek deur die middelpunt van die teenoorgestelde sy). Die resultaat lyk byna soos 'n akker.
Verwysings Mathworld artikel oor die Reuleaux-tetraëder SwissEduc artikel oor die Reuleaux-tetraëder Fastgeometry Artkel oor die Reuleaux-tetraëder
Kategorie:Ruimtemeetkunde