duimnael|Fagotconcerto in B-mol-majeur van Mozart, derde beweging (Rondo Tempo di Menuetto)

'n Fagotconcerto is 'n concerto vir fagot en 'n musiekensemble, gewoonlik 'n orkes. Hierdie musikale vorm ontstaan tydens die barok en van die eerste meesterwerke in die genre is die ca. 40 fagotconcerto's van Vivaldi. Later skryf Mozart en Weber beroemde fagotconcerto's. Die fagotconcerto bly desnieteenstaande relatief raar tot en met die 20ste eeu.

Sien ook Bekende fagotconcerto's Fagotconcerto, K. 191 deur Wolfgang Amadeus Mozart, die enigste oorlewende werk uit drie oorspronklike fagotconcerto's wat hy geskryf het

Kategorie:Vorme van klassieke musiek