William Bean (1787-1866) was 'n Engelse geoloog en skulpkenner. Hy was 'n pionier van Yorkshire geologie. In 1859 het hy sy versameling van meer as 15 000 fossiele (meestal van plekke rondom Scarborough) verkoop. Die meerderheid van sy versameling is deur die deur die British Natuurhistoriese Museum en die Yorkshire Filosofiese Vereniging aangekoop. Bean beskryf verskeie nuwe spesies van Mollusca, insluitende Beringius turtoni, wat na William Turton vernoem word. Bean was geassosieer met die tydskrif Natural History, en was 'n vriend van Joshua Alder en Albany Hancock.

Verwysings

Bron Ian Massey, 1978 The William Bean shell collection -Wood End Museum of Natural History, Scarborough Porcupine Newsletter Vol 1 No.6

Kategorie:Geoloë Kategorie:Paleontologie Kategorie:Geboortes in 1787 Kategorie:Sterftes in 1866