Gian Visser (gebore 27 Februarie 1975) is 'n Suid-Afrikaanse entrepreneur en die hoof- uitvoerende beampte van Afrihost. Visser is in 2014 as die Institute of IT Professionals SA se IT-persoonlikheid van die jaar aangewys. Hy is ook MyBroadband se IT-persoonlikheid van die jaar in 2013, 2014, en 2016 toegeken."2013 MyBroadband Awards Winners Announced", Mybroadband, 9 October 2013"2016 MyBroadband Awards Winners Announced", Mybroadband, 20 October 2016"2014 MyBroadband Awards Winners Announced", Mybroadband, 20 September 2014
Verwysings
Sien ook Afrihost
Kategorie:Suid-Afrikaanse hoof- uitvoerende beamptes Kategorie:Suid-Afrikaanse entrepreneurs Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense