Stevo Crvenkovski (18 Maart 1947 in Skopje – 4 Februarie 2004 in Skopje) was 'n diplomaat van die Republiek van Masedonië. Hy het van 1993 tot 1996 as minister van buitelandse sake van die Republiek gedien en was daarna, tot en met sy dood, 'n ambassadeur in verskeie lande.rulers.org

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Diplomate