duimnael|regs|Beeld van Pêro de Alenquer in die Monument van die Ontdekkings (Portugees: Padrão dos Descobrimentos)

Pêro de Alenquer was 'n 15de eeuse Portugese ontdekkingsreisiger van die Afrika-kus. Pêro is in Alenquer gebore.

Hy het Bartolomeus Dias op sy reis na die Kaap die Goeie Hoop in 1487/1488 vergesel. Hy was die stuuurmanvan Vasco da Gama se vlagskip op laasgenoemde se eerste reis na Indië en het later daarvan geskryf.

Verwysings

Kategorie:Portugese ontdekkingsreisigers Kategorie:Mense in die 15de eeu Kategorie:Geskiedenis van Suid-Afrika