duimnael|regs|330px|Alenquer Alenquer (Portugees uitspraak: [ɐlẽkɛɾ]) is 'n munisipaliteit in die Oeste-substreek in Portugal. Die bevolking in 2011 was 43 267, Instituto Nacional de Estatística in 'n gebied van 304.22 km². Die huidige burgemeester is Jorge Riso, verkies deur die Sosialistiese Party.

Bekende Burgers Damião de Góis, humanutêre filosoof Pêro de Alenquer,'n 15de eeuse Portugese ontdekkingsreisiger

Gemeentes Administratief is die munisipaliteit verdeel in 11 siviele gemeentes (freguesias): Abrigada e Cabanas de Torres Aldeia Galega da Merceana e Aldeia Gavinha Alenquer (Santo Estêvão e Triana) Carnota Carregado e Cadafais Meca Olhalvo Ota Ribafria e Pereiro de Palhacana Ventosa Vila Verde dos Francos

Verwysings

Kategorie:Portugal