Die North Carolina Black Repertory Company is gestig in Winston-Salem, North Carolina in 1979 deur Larry Leon Hamlin. Dit was die eerste organisasie vir swart teater in die staat.

Bykomend tot die vervaardiging van verskeie produksies regdeur die jaar, is hulle mees noemenswaardige program is die National Black Theatre Festival.

Notas

Verdere leesstof