Die Dundiya-rebellie was 'n laat 18de-eeuse opstand teen die Ahom-koninkryk (deel van hedendaagse Indië) in die Borphukan se domein (Kamrup-streek). Die rebellie was onder leiding van Haradutta Bujarbarua wat, saam met huursoldate, daarin geslaag het om die meeste van die noordelike Kamrup te beset voordat hy teruggrdryf is. Hierdie rebellie het plaasgevind net toe die Moamoria-rebellie begin het in die Upper Assam, maar na die Ahom-koningsgesindes herstel is deur Kaptein Welsh in 1792.
Verwysings
Bronne Baruah, S. L. (1993). Last Days of Ahom Monarchy. Munshiram Manoharlal Publishers Pvt Ltd, New Delhi.
Kategorie:Geskiedenis van Indië