Die Grand Central-watertoring in Midrand naby Johannesburg in Suid-Afrika is 'n uitsonderlike watertoring, gedeeltelik weens sy ontwerp as 'n betonhouer in die vorm van 'n omgekeerde keël, en ook met inagneming van die volume van die toring: 6 500 m³. Dit is in 1997 gebou, en is naby die Grand Central Lughawe in Midrand geleë.
Verwysings
Verdere leesstof Christina Muwanga: South Africa: a guide to recent architecture. Ellipsis, London 1998, , pp. 216–217.
Kategorie:Geboue en strukture in Johannesburg Kategorie:Torings