duimnael|220px|regs|Die Portside Tower, Kaapstad se hoogste wolkekrabber. Louis Karol se firma het dit ontwerp.
Louis Karol (30 Junie 1928–19 Julie 2021) was ’n Suid-Afrikaanse argitek.
Hy is in Litaue gebore en het in 1936 saam met sy Joodse gesin na Suid-Afrika geïmmigreer. Pas nadat hy aan die Universiteit van Kaapstad afstudeer het, het hy in 1952 sy eie praktyk geopen. Sy firma het twee pryse van die Instituut van Argitekte gewen, een vir ’n skool en die ander vir ’n kantoorblok. Van sy prestigeprojekte sluit die hotelle Cape Grace, Table Bay en Cape Sun in. LouisKarol.com . URL besoek op 13 November 2017.
Bronne Artefacts.co.za. URL besoek op 13 November 2017. Famed Cape Town architect Louis Karol dies at 93. URL besoek op 3 Junie 2022.
Verwysings
Kategorie:Litause Jode Kategorie:Suid-Afrikaanse argitekte Kategorie:Suid-Afrikaanse immigrante uit Litaue Kategorie:Suid-Afrikaanse Jode Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Lewende mense