Matterhorn (Duits: Matterhorn, [ˈmatərˌhɔrn]; Frans: Mont Cervin, [mɔ̃ sɛʁvɛ̃]; Italiaans: Cervino, [ˈtʃerˈviːno]) is 'n berg in die Alpe wat op die waterskeiding en grens tussen Switserland en Italië geleë is. Dit is 'n groot, byna simmetriese piek in die Penniniese Alpe wat 4 478 meter hoog is; leica-geosystems.com dit is een van die hoogste bergpieke in die Alpe en Europa.

Die berg staan in die Wallis-Alpe tussen Zermatt en Breuil-Cervinia. Die flanke van die berg in die ooste, noorde en weste is Switsers, terwyl dié in die suide Italiaans is. Die Matterhorn-museum in Zermatt bied nuttige inligting oor die Matterhorn.

duimnael|regs|300px|Vlug rondom die Matterhorn Galery

Verwysings

Kategorie:Alpe Kategorie:Berge van Italië Kategorie:Berge van Switserland