Bruce H. Tiffney is 'n Amerikaanse paleobotanis, professor en die dekaan van die Kollege vir Kreatiewe Studies verbonde aan die Universiteit van Kalifornië, Santa Barbara. Hy het in 1971 aan die Universiteit van Boston gegradueer met 'n graad in Geologie en nadat hy in 1977 sy doktorsgraad by die Harvard-universiteit behaal het, het hy 'n professor in biologie aan die Yale Universiteit geword, waar hy nege jaar geleer het, en waar hy ook as kurator van die DC Eaton Herbarium en paleontologiese versamelings by die Peabody Museum van Natuurwetenskaplike Geskiedenis. Sy navorsing fokus op die evolusie van blomplante (angiosperme) in die fossielrekord. Tiffney is 'n lid van die Geologiese Vereniging van Amerika, en verskyn op die dokumentêre reeks The Future Is Wild.

Sien ook Geologie Biologie Evolusie

Verwysings

Eksterne skakels Faculty page: U.C. Santa Barbara Department of Earth Sciences Faculty page: College of Creative studies

Kategorie:Botanici Kategorie:Geoloë Kategorie:Paleontologie Kategorie:Lewende mense