Joshua na die Reën is die debuutalbum van die Afrikaanse musikant Joshua na die Reën. Die album is by Sunset Studios in Stellenbosch opgeneem en is op 1 Augustus 2013 vrygestel. Joshua na die Reën is in 2014 twee Ghoemas toegeken vir beste nuweling en beste Afrikaanse kontemporêre album.
Snitlys
Verwysings
Eksterne skakels ''Joshua na die Reën op iTunes
Kategorie:Suid-Afrikaanse albums