Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tsjoewasjiërs.
Tsjoewasjies (чӑвашла, čăvašla; [tɕəʋaʂˈla]) is ’n Turkiese taal wat deur die Tsjoewasjiërs gepraat word. Dit is saam met Russies die amptelike taal van die Republiek van Tsjoewasjië. Tsjoewasjies is die enigste oorlewende lid van die Oghoer-tak binne die Turkiese tale en word deur sowat 1,3 miljoen mense gepraat. Tsjoewasjies word in die Cyrilliese alfabet geskryf.
Skryfstelsel А а Ӑ ӑ Б б В в Г г Д д Е е Ё ё Ӗ ӗ Ж ж З з И и Й й К к Л л М м Н н О о П п Р р С с Ҫ ҫ Т т У у Ӳ ӳ Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я
Sien ook Tsjoewasjiese Wikipedia
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Tale van Rusland Kategorie:Turkiese tale