Hy loop oop is die tweede ateljeealbum van Afrikaanse popsanger Brendan Peyper. Hy loop oop sit Peyper se countryklanke en akoestiese ondertoon voort, maar bied meer elektro-elemente. Sy kenmerkende klanke van kitaar, tromme, klawers, banjo, en bekfluitjie word ook op Hy loop oop verteenwoordig.
Snitlys
Verwysings
Bronne
Eksterne skakels ''Hy loop oop op Apple Music
Kategorie:Suid-Afrikaanse albums Kategorie:Brendan Peyper