Teodor Lippmaa (17 November 1892 in Riga – 27 Januarie 1943 in Tartu) was 'n bekende Estniese botanis. Hy was die president van die Estonian Naturalists' Society in die jare 1939-1942.
Daar is 'n monument ter ere van hom in Tartu waar hy gewoon het vir meeste van sy lewe. Dit was opgerig in 1982.
Lippmaa is begrawe op die Rahumäe begraafplaas in Tallinn. Hy is die vader van Endel Lippmaa, ook 'n bekende wetenskaplike.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1943