Carina OB2 is ’n reusagtige OB-assosiasie in die sterrebeeld Kiel. Dit bevat sowat 91 tot 157 sterre, waarvan baie warm blou sterre van Klas O en Klas B is.
Dit is wat 3 100 parsek van die Aarde af geleë en is sowat 4 miljoen jaar oud.
Verwysings
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Kiel (sterrebeeld) Kategorie:Sterassosiasies