Susan Cachel is 'n Amerikaanse antropoloog, paleontoloog en navorser wat spesialiseer in primaat-evolusie, insluitend die mens. In 2009 is sy aangewys as 'n genoot van die Amerikaanse Vereniging vir die Bevordering van Wetenskap ter ere van haar werk in primaat-evolusie. Sy is die skrywer van Primate and Human Evolution, gepubliseer in 2006 deur die Cambridge University Press.

Sien Ook Paleontologie Geologie Antropologie

Verwysings

Eksterne skakels Rutgers faculty page Primate and Human Evolution, Cambridge University Press

Kategorie:Antropoloë Kategorie:Paleontoloë Kategorie:Lewende mense