regs|duimnael|155x155px|Madapolam se eenvoudige weefpatroon. Madapolam is 'n sagte katoenmateriaal wat uit fyn gare geweef is met 'n digte eenvoudige weefpatroon. Madapolam word in borduurwerk gebruik of as 'n sakdoekmateriaal, en ook as 'n basis vir gedrukte patrone.Madapolam, Texsite.infoW. English, The Textile Industry (1969), 89-97; W. H. Chaloner, People and Industries (1993), 45-54 Die gelyke skering en inslag beteken dat die treksterkte en inkrimping dieselfde is in enige twee reghoekige rigtings, asook die absorbsie van vloeistowwe soos ink, verf en spanlak.

Dit is gebruik as die bedekking vir die de Havilland MosquitoKennedy Hickman, World War II: De Havilland Mosquito , About.com 'n baanbrekende hout skulprompvliegtuig, waar dit styfgetrek en verhard is met vliegtuigspanlak.John Brandon, "Aircraft fabric covering systems", Builders guide to aircraft materials, 25 June 2006, archived at the Wayback Machine, 16 September 2008

Die materiaal is vernoem na die gelyknamige dorp naby Narsapur, Wes Godavari, Andhra Pradesh, Indië, waar die Oos-Indiese Kompanjie 'n materiaalfabriek bedryf het.

Verwysings

Eksterne skakels Encyclopædia Britannica 1911 - Weef

Kategorie:Tekstiele