Emanuel Bunzel (gebore 1828), was 'n Oostenrykse paleontoloog.
In 1871 beskryf hy 'n skedelfragment wat deur sy kollegas Ferdinand Stoliczka en Eduard Suess in 'n Oostenrykse steenkoolmyn gevind is, as die tiperende monster vir die dinosourus genus Struthiosaurus, die eerste wat in die streek ontdek is.
'n Ander dinosourus wat hy aanvanklik as 'n soort Iguanodon (I. suessii) beskryf het, is sedertdien na die genus Mochlodon oorgedra.
Sien Ook Paleontologie Geologie
Verwysings Abstract: Notice of a Fragment of a Reptilian Skull from the Upper Cretaceous of Grünbach Winzendorf-Muthmannsdorf dinosaur site (German)
Kategorie:Paleontoloë Kategorie:Geboortes in 1828