Die Alexanderspruit is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei in die Kwenadam in.
Monding Die spruit en die Kwenadam lê direk langs die R36-pad tussen die Bambi Country Lodge en Lydenburg.
Verwysings
Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Riviere in Mpumalanga