Cannelloni (Italiaans vir "riete") is ’n silindriese soort pasta wat gewoonlik met ’n vulsel gebak en met ’n sous bedek word.

Gewilde vulsels sluit in spinasie, ricotta en maalvleis. Die sous is gewoonlik ’n tamatie- of witsous. Dit is ’n tipiese gereg van Katalonië en word tradisioneel op Kersfees voorgesit.

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Italiaanse kookkuns Kategorie:Pasta