Die Tsendzerivier is 'n takrivier van die Letabarivier in Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Die rivier vloei suid-suidooswaarts in die sentrale gedeelte van die Krugerwildtuin. Die hoofpad tussen Mopani- en Letaba-ruskamp volg grootliks die rigting van die Tsendzerivier met heelwat omritte (loops) wat tot teenaan die oewer strek.
Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Tsendzerivier se samevloei met die Letabarivier by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Krugerwildtuin Kategorie:Limpoporiviersytakke Kategorie:Riviere in Limpopo