duimnael|Die kloktoring op die stadskampus, wat as 'n ikoon van die universiteit gesien word.
Die Universiteit van Auckland (Māori: Te Whare Wānanga o Tāmaki Makaurau; Engels: University of Auckland) is die grootste universiteit in Nieu-Seeland, geleë in die land se grootste stad, Auckland.
Dit is die hoogsgegradeerde universiteit in die land, wat 81ste in die wêreldwye ranglys van universiteite (2016/17) gelys is.http://www.topuniversities.com/university-rankings/world-university-rankings/2016
Verwysings
A Complete Guide To Heraldry by A.C. Fox-Davies 1909.
Eksterne skakels University of Auckland University of Auckland Act 1961
Kategorie:Nieu-Seelandse universiteite