Die Ngwabitsirivier is 'n takrivier van die Selatirivier in die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.

Oorsprong Die Selatirivier ontspring op die ruwe westelike hange van die Wolkberge, 'n deel van die Strydpoortberge, omtrent 20 km suidoos van Tzaneen.Hydrology and land use in the Ga-Selati catchment

Roete en takke Die Ngwabitsi- en Mulatiriviere is die Selatirivier se grootste sytakke, beide sluit van regs af aan.South African Rivers - Selati River

In die droë seisoen is die rivierbeddding van die Ngwabitsi ook droog vir grootste deel van sy lengte.The Olifants River System; Ecoregions 4.03 & 4.05 - Ecoregion and River Characteristics

Dam Toursdam by

Verwysings

Kategorie:Riviere in Limpopo