Ulf Bengtsson (26 Januarie 1960 – 17 Maart 2019) Idrott Online , Grattis Ulf Bengtsson. Verkry 2012-04-21. is 'n voormalige Sweedse mans-tafeltennisspeler. Van 1983 tot 1988 het hy verskeie medaljes gewen in enkel-, dubbel- en spanbyeenkomste by die Europese Tafeltenniskampioenskap, en twee silwermedaljes vir die Sweedse span by die Wêreld Tafeltenniskampioenskap. Hy het ook in 1984 die derde plek by die Wêreldbeker-Tafeltennistoernooi behaal.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Sweedse tafeltennisspelers