Die sowat 600 km lange Moulouya (ook Wadi al-Muluyah kortweg. Muluja genoem) is 'n Noord-Afrika rivier in Marokko.

Dit verdeel die Atlasgebergte in die helfte met die Sentraal-Atlas in die weste en die Plato van die Sjots en die Tellatlasbergreeks in die ooste. Dit onspring ongeveer in die middel van Marokko tussen die twee bergreekse Sentraal-Atlas en Groot-Atlas, en mond slegs sowat 300 kilometer oos in die Straat van Gibraltar in die westelike Middellandse See uit.

Kategorie:Riviere in Marokko