Henrietta Edgecomb Hooker (12 Desember 1851 – 13 Mei 1929) was 'n Amerikaanse plantkundige. Sy is in Gardiner, Maine, gebore.

Henrietta het in 1873 aan die Mount Holyoke Female Seminary gegradueer, en in 1888 'n PhD. by die Universiteit van Syracuse verwerf. In 1889 studeer sy by die Friedrich-Wilhelms-Universität. Sy het in 1875 by Mount Holyoke begin onderrig, en in 1899 was sy een van twee PhDs wat by Mount Holyoke onderrig gegee het. Sy het in 1908 afgetree en op 13 Mei 1929 in Holyoke, Massachusetts, gesterf.

Werke

Verwysings

Kategorie:Botanici Kategorie:Geboortes in 1851 Kategorie:Sterftes in 1929 Kategorie:Wetenskaplikes