Albert Kellogg (6 Desember 1813 in ConnecticutFriends of the Wellington Botanic Garden, Wellington, New Zealand Albert Kellogg . – 31 Maart 1887 in Alameda, Kalifornië), was 'n Amerikaanse dokter, Noord-Kaliforniese botanis en een van die sewe stigters van die Kalifornië Akademie van Wetenskappe (California Academy of Sciences) in 1853.

Kalifornië Akademie van Wetenskappe Een van sy visioenêre idees was die insluiting van vroue in wetenskaplike en natuur-historiese werk, en twee vroue wat later as kurators by die Kalifornië Akademie van Wetenskappe opgeneem is, was Katherine Brandegee en Alice Eastwood.

Wes-Amerikaanse Eike Kellogg se spesialiteit was die studie van bome, en hy het uitgebreide illustrasies gemaak en 'n boek saam met Edward L. Greene uitgegee genaamd "Illustrations of West American Oaks".

Verdere leesstof

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse bioloë Kategorie:Botanici Kategorie:Geboortes in 1813 Kategorie:Sterftes in 1887