Madimbo is 'n landelike nedersetting in die Musina Plaaslike Munisipaliteit in die Vhembe-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is aan die grens met Zimbabwe digby die Limpoporivier geleë.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo