Mkhuhlu is 'n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika.
Dit is 15 km oos van Hazyview en 8 km noord van die Krugerwildtuin se Phabenihek geleë.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga