Die Ngema Tribal Trust is 'n nedersetting aan die oewers van die Heyshopedam. Dit resorteer onder die Mkhondo Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga