Covent Garden kan na een van die volgende verwys:HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,
'n Deel van Londen, eens beroemd vir sy vrugte-en-groentemark, wat nou deur duur winkels en eetplekke vervang is. 'n Ander naam vir die Royal Opera House, reg langs die plek waar die Covent Garden-mark eens was.
Verwysings