duimnael|Wagnerite Wagneriet is 'n mineraal, 'n gekombineerde fosfaat en fluoried van yster en magnesium, met die chemiese formule (MgFe)2PO4F. Dit kom voor in pegmatiet wat geassosieer word met ander fosfaatminerale. Dit is vernoem na Franz Michael von Wagner (1768–1851), 'n Duitse mynbeampte.
Sien ook Mineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal
Verwysings Mindat – Wagnerite Webmineral – Wagnerite Handbook of Mineralogy – Wagnerite
Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale