duimnael|Dan Castallaneta, die stem van Abraham Simpson

Abraham Jebediah "Abe" Simpson, beter bekend as "Grampa Simpson", is 'n geanimeerde tekenprentkarakter van die televisiereeks The Simpsons. Hy was getroud met Mona en is pa van Homer en Herb Powell en oupa van Bart, Lisa en Maggie Simpson. Hy word uitgebeeld as 'n lui, eetlustige en nie baie skerp karakter. Sy stem word vertolk deur Dan Castellaneta.

Bronne

Planet Simpson: How a Cartoon Masterpiece Documented an Era and Defined a Generation deur Chris Turner. .

Eksterne skakels Abraham Simpson in die Internet-rolprentdatabasis Biografie vanaf die amptelike Simpsons-webwerf

Kategorie:Televisiekarakters