Strengiet is 'n relatief skaars ysterfosfaat-mineraal met die formule: FePO4 · 2H2O. Die mineraal is vernoem na die Duitse mineraloog Johann August Streng (1830–1897). Ligpers, pienk of pers in kleur, is dit soortgelyk aan variskiet en is gedeeltelik oplosbaar, veral in toestande waar daar 'n lae pH- en lae oksidasie-reduksiepotensiaal is.

Sien ook Mineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal

Verwysings

Kategorie:Fosfaatminerale