duimnael|Die ester-groep 'n Ester is 'n organiese verbinding met 'n algemene formule . (≠H)

Esters kan ontbind in 'n karboksielsuur en 'n alkohol . Hierdie reaksie word verseping genoem, omdat die vervaardiging van seep op hierdie chemie gebaseer is.

Esters van eenvoudige R-groepe is gewoonlik taamlik vlugtige en welriekende verbindings. Hulle is effens polêre oplosmiddels wat baie aanwendings vind.

Vette is esters van gliserol, wat 'n alkaantriol is met drie -OH-groepe en vetsure wat dikwels 20-22-24 koolstofatome het. 'n Taamlik kort vetsuur is bottersuur wat net 4 koolstofatome het.

Kyk ook Etielasetaat

Eksterne skakels

Kategorie:Organiese chemie