duimnael|Drie verskillende okers links|duimnael|120px|Himbameisie in rooi oker
Oker is 'n minerale kleurstof wat van geel (goudoker) tot rooi of selfs pers kan strek.
Die chemiese samestelling wys vir die geel weergawes veral goethiet () uit en dit bevat meer hematiet () vir rooier pigmente.
Oker word deur die Himba van Namibië vir kosmetiese doeleinde gebruik.
Verwysings
Kategorie:Kleurstowwe