Pentlandiet (ysternikkelkies) is 'n mineraal met chemiese formule . Dit is die belangrikste nikkelerts, wat dikwels saam met magneetkies aangetref word. Daar word vermoed dat beide minerale uit dieselfde smeltsel ontstaan wanneer dit afkoel en faseskeiding ondergaan. Dit is genoem na die mineraal se Ierse ontdekker, Joseph Barcley Pentland (1797–1873). Pentlandiet word in nikkelsulfiedafsettings in komatiïet-lawa aangetref.Economic Geology: Principles and Practice , John Wiley & Sons, 2011, ,

Kristalstruktuur Die struktuur is kubies. Dit is 'n kubiese digpakking van swawel waarin een oktaëderholte (A) en agt tetraëderholtes (A) met metaalatome gevul is. Dit kan as geskryf word.Dit is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se B810 om tegniese redes in titels hier as B8-10 weergegee struktuur.

Sien ook Lys van minerale

Verwysings

Kategorie:Minerale