Titanomagnetiet (of titaanmagnetiet) is 'n titaanhoudende weergawe van die mineraal magnetiet . Dit is 'n mengreeks met die spinelstruktuur. Die mineraal is belangrik in die paleomagnetisme. Die Curie-temperatuur neem af met toenemende Ti-gehalte van 580 (x=0) tot 150 °C (x=1).
Verwysings
Kategorie:Minerale