Tekwane is 'n landelike nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die suidooste van Mpumalanga. Die Rietbokloop is 'n rivier en 'n sytak van die Krokodilrivier wat tussen Tekwane en die Krugerwildtuin se grens vloei.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga