Kommadagga (voorheen ook bekend as Van Riebeeckweg) is 'n klein nedersetting 28 km wes-noordwes van Riebeek-Oos en 49 km noord van Paterson. Die naam is Khoekhoen wat waarskynlik "osland" of "osheuwel" beteken. Die oorsprong is onseker.
Die Anglikaanse Kerk van St. George, Kommadagga is op die plaas Three Fountains geleë.
Geen taal- en bevolkingstatistiek vir Kommadagga is tans aanlyn beskikbaar nie.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap