duimnael|Suid-Chinese See duimnael|Oos-Chinese See

Die Chinese See of Sjinese See is die westelike deel van die Stille Oseaan al langs die kus van China en Viëtnam.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, Dit word in verder verdeel in die:

Suid-Chinese See Oos-Chinese See

Verwysings