duimnael|regs|250px|Die Kalahari-woestyn in Namibië
In teenstelling met wat mense normaalweg dink, is 'n woestyn nie noodwendig 'n warm, droë plek nie, maar 'n plek wat tipies minder as 10 mm reën per jaar kry, en/of nie H2O in watervorm het nie. 'n Voorbeeld hiervan is die Antarktiese woestyn, waar H2O altyd in ysvorm vasgevang is, en 'n gemiddelde temperatuur van onder 0°C het.
Die volgende is 'n onvolledige lys van die woestyne in die wêreld. Antarktiese woestyn – Antarktika) – die grootste woestyn in die wêreld. Arabiese woestyn – (Midde-Ooste) Arktiese woestyn – (Arktika) – oor die see geleë, nie oor 'n kontinent nie. Atacamawoestyn – Suid-Amerika – die droogste woestyn in die wêreld Gibsonwoestyn - (Wes-Australië) Gobiwoestyn – (Asië) Groot Komwoestyn (Engels: Great Basin Desert) – (Noord-Amerika) Groot Sandwoestyn - Wes-Australië Groot Victoriawoestyn – (Australië) Kalahariwoestyn – (Suidelike Afrika) Klein Sandwoestyn - Australië Namibwoestyn – Suidelike Afrika (Namibië) – die oudste woestyn in die wêreld Patagoniese Woestyn – (Suid-Amerika) Pedirkawoestyn - Australië Rooi Woestyn - Suid-Afrika Saharawoestyn – (Noord-Afrika) Simpsonwoestyn - Australië Siriesewoestyn – (Midde-Ooste) Strzeleckiwoestyn - Australië Sturt Klipwoestyn - Australië Tanamiwoestyn - Australië Tibetse woestyn Tirariwoestyn - Suid-Australië
Kategorie:Woestyne