duimnael|’n Nabyskoot van ballas tussen dwarslêers en onder ’n treinspoor.
Ballas is die fondament waarop die dwarslêers van ’n spoorlyn gelê word. Dit word onder, tussen en om die dwarslêers gepak.Solomon, Brian (2001). Railway Maintenance Equipment: The Men and Machines that Keep the Railroads Running. MBI Publishing Company. Dit help die vrag op die spoor dra, met die dreinering van water en om te keer dat plante deur die spoor groei. Dit word gewoonlik van vergruisde klippe gemaak, maar soms van ander, minder geskikte materiaal soos klei.S.W.Beyer en I.A. Williams, The Geology of Clays , pages 534-537
Die term "ballas" kom van die skeepvaartterm vir die klippe wat gebruik word om ’n skip te stabiliseer.
Verwysings
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Spoorvervoer