Chérif Macky Sall (11 Desember 1961) is het van 2012 tot 2024 as die vierde President van Senegal gedien. Hy is in die amp ingesweer op 2 April 2012, en was voorheen burgemeester van Fatick van 1 April 2009 tot hy president geword het. Sall is 'n lid van die regerende Alliansie vir die Republiek. Daarbenewens het hy van 5 Februarie 2022 tot 18 Februarie 2023 gedien as president van die Afrika-unie.
Eksterne skakels
Kategorie:Presidente van Senegal Kategorie:Ministers van Binnelandse Sake Kategorie:Ministers van Energie Kategorie:Premiers Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense