Hier volg 'n lys van veltoestande:
Algemeen Ekseem Vitiligo Moesies Aknee
Virale infeksies Koorsblare Vratte Gordelroos
Bakteriële infeksies Pitswere Impetigo Sellulites
Gewasse Melanoom Keloied Plaveisel Karsinoom Basaalsel Karsinoom
Parisitêre infeksies Larva migrans - Sandwurminfestasie van die vel Scabies "Jollie Jeuk" veroorsaak deur 'n miet "Mango"-wurms wat in mense se vel uitbroei.
Swaminfeksies Tinea capites Tinea corporis Tinea cruris Tinea pedis
Ander Alopecia (Haarverlies) - Dit kan ontstaan sekondêr tot velskade, medikasie, sistemiese siektes, hormonale verandering of immunologiese toestande.
Veltoestande