Paul Joseph Weitz (25 Julie 1932 – 22 Oktober 2017) was 'n Amerikaanse vlootkaptein, vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en Nasa-ruimtevaarder. Hy het twee vlugte in die ruimte meegemaak. Hy was deel van die bemanning van drie wat aan die eerste bemande Skylab-missie deelgeneem het. Hy was ook die bevelvoerder van die STS-6 missie, die eerste van ruimtependeltuig Challenger se vlugte. Hy is gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Amerikaanse ruimtevaarders Kategorie:Amerikaanse vlieëniers Kategorie:Kapteins Kategorie:Apollo-program Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2017